
| Program : 28 Augustus - 14 September 2011 (Eerste deel van die toer) |
|
| 28 Augustus | Vertrek vanaf JHB - Buenos Aires. 2 Nagte in Buenos Aires. |
| 30 Augustus | Vertrek na Mendoza aan die voet van die Andes Gebergtes,bekend as die tuinstad van Argentinie. Die hoofsentrum van wyn produsente. |
| 1 September | Vertrek met luukse bus oor die Andes na Santiago, hoofstad van Chile. Die pad gaan naby die hoogste piek van die Andes verby. |
| 3 September | Vertrek na Puerto Munt in die Suide van Chile. Stille Oseaan. |
| 4 September | Vertrek per boot na Puerto Natalis in die ver Suide van Chile. 4 Dag - 3 nagte boot rit van Puerto Mund tot by Natalis. |
| 7 September | Oornag in Natalis. |
| 8 September | Vertrek per bus oor die Andes na Calafate. Aan die kant van Lago Argentina die grootste binnelandse meer in Argentinie. |
| 9 & 10 September | Calafate.Besoek Gletsers. |
| 11 September | Vertrek na Puerto Madryn. Atlantiese see. |
| 12&13September | Puerto Madryn is geleƫ in die Valdes Skiereiland Natuurreservaat. Per boot kan tot naby die walvisse gevaar word. Die grootste kolonie van Magalllanic pikkewynne kan ook per boot besoek word. |
| 14 September | Vertrek na Buenos Aires en terug na Suid-Afrika of toer nog 'n week saam met ons! |
| Program : 14 September - 21 September 2011 (Tweede deel van die toer) |
|
| 15 September | Vertrek na Joinville in Santa Catarina. |
| 16 September | Vertrek per luukse boot vanaf Joinville vir 3 dae. 3 Dae van tipiese Brasiliaanse musiek en jolyt. Al langs die kus van Brasil. |
| 19 September | Anker weer vas in Joinville en vertrek per bus na Ponta Grossa. op pad deur plekkies soos Blumenau, 'n tipiese switserse dorp en die baie gewilde Balneario Camboriu kusoord. Voor ons terug vertrek na Buenos Aires gaan ons van die Hollandse Duitse Kolonies besoek naby Ponta Grossa. |
| 21 September | Vertrek vanaf Curitiba na Buenos Aires om terugvlug na SA te haal. |
| Kontak ons gerus vir opsies & pryse | |