
| Kom geniet 'n onvergeetlike toer saam met ons na Suid Amerika ! | |
| Ons toer vreeslik lekker na Suid Amerika jaarliks. Ek onderneem toere al vanaf 1998 en met 'n familie gevoel onder ons almal, maak dit die toere 'n wonderlike aangename ervaring! Ons as Suid Afrikaners geniet die land in besonders! Suid-Amerikaners praat Spaans en in Brazil Portugees. Met die jare se ondervinding, kan ek myself goed help in Spaans. Dis goed om 'n paar woorde in Spaans aan te leer, vooraf. | |
![]() |
![]() |